Sachalin-oblast

Sachalin-oblast
Сахалинская область
Die ligging van Sachalin-oblast in Rusland.
Die ligging van Sachalin-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Verre-Oosterse
Ekonomiese streek Verre-Oosterse
Stigting 2 Januarie 1947
Regering
Hoofstad Joezjno-Sachalinsk
Leier Oleg Kozjemjako
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 497 973
Volgorde 72ste
Digtheid 5,72/km2
Stedelik 79,7%
Plattelands 20,3%
Statistiek
Oppervlakte 87 100 km2
Volgorde 37ste
Tydsone UTC+11:00
Registrasienommer  65
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.adm.sakhalin.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Sachalin-oblast (Russies: Сахали́нская о́бласть, Sachalinskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Joezjno-Sachalinsk.

Die oblast sluit die eiland Sachalin en die Koerile in die Russiese Verre Ooste in. Dit het ’n oppervlakte van 87 100 km2 en volgens die Russiese sensus van 2010[1] het dit 497 973 inwoners. Sachalin is ryk aan natuurlike gas en olie en is die vierde rykste federale gebied in Rusland. Dit grens in die weste aan Chabarofsk-krai, in die noorde aan Kamtsjatka-krai en in die suide aan Hokkaido, Japan.

  1. (ru) Оценка численности населения на 1 января 2014 года и в среднем за 2013 год Geargiveer 19 Oktober 2015 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search